Twee trourokke vir jou troue

Jy kan nie kies tussen die twee trourokke wat jou asem weggeslaan het nie en het ’n ruim begroting… maar is dit aanvaarbaar om twee rokke gedurende jou troue te dra? Liza de Jager van Bella Vestito verklap meer oor hierdie nuwe neiging. In die verlede, het...

Aantrek-idees vir die bruid se ma

Almal wil graag mooi en spesiaal lyk op ’n geleentheid, veral die ma van die bruid en bruidegom. Liza de Jager van Bella Vestito gee raad oor watter uitrusting mooi sal lyk by watter tipe ma. Weg is die dae waar jy, as die bruid of bruidegom se ma, by die troue opdaag...

Mooiste halslyne vir somerbruide

Alexa Swart verklap watter halslyne hierdie seisoen gewild gaan wees onder somerbruide, asook watter voordele dit vir jou figuur inhou. Na maande van trourokke aanpas het jy al in byna elke ontwerp voor die spieël gestaan. Rokke van satyn, kant en tulle, balrokke,...

Maak leer deel van jou troue

Eden&Co het ’n wye verskeidenheid van die mooiste leer-items wat jy kan deel maak van jou troue. Leer is duursaam en is ideaal vir enige vintage- of plaasstyltroue. Dit is ook die ideale geskenk vir die manlike lede van die gevolg. Het jy al ooit daardie oomblik...

Raad vir geswelde voete op jou troue

Jy spandeer baie tyd op jou voete tydens jou troue en die dae voor dit, so dit is net normaal dat hulle gaan protesteer oor die baie druk – veral as daar nuwe hakskoene ook nog betrokke is. Anella Wedding Shoes gee raad. Net Aspoestertjie se susters sal so...

Lyk stylvol terwyl jy troue beplan

Forever New maak dit hierdie winter vir jou maklik om stylvol te lyk wanneer jy verskaffers en koördineerders moet gaan sien vir die troue wat jy beplan. Winter is om die draai en met die trou-seisoen, wat nou vir eers bietjie rustiger raak, is hierdie die perfekte...