Verlowingsfoto’s in die veld

Verlowingsfoto’s is ’n gewilde tendens onder paartjies. Vandag deel ons ’n pragtige fotosessie deur Corene Photography en A&E Wedding & Function Decor wat in die veld afgeneem is. Verlowingsfoto’s is regtig ’n goeie proeflopie vir die ware jakob en kan baie...

Wittebroodsakkie 101 – wat jy moet saamvat

’n Wittebroodsakkie, met alles wat jy mag nodig kry, is noodsaaklik tydens julle eerste vakansie saam as man en vrou. Maar wat pak jy? Minette Badenhorst gee raad. Daar is ’n paar items waarsonder jou wittebroodsakkie net nie kan wees nie. Hier is ʼn lysie van alles...

Dekor-items om jou troue te versier

Die regte dekor-items kan jou troue regtig mooi laat lyk. Mercia Eksteen deel vyf oulike items wat deel moet vorm van elke troue se dekor. Flambojant, elegant, sjiek, vintage en rustiek is van die temas om te oorweeg wanneer jy jou troue begin beplan. Die dekor-items...

Troukoors-fotosessie by Lace on Timber

Die Troukoors-fotosessie wat vir die nuwe tydskrif afgeneem is by Lace on Timber het nie net pragtig uitgekom nie, maar was ook groot pret. Dit is vir ons ’n groot voorreg om vandag te kan spog met die mooi foto’s wat geneem is tydens die Troukoors-fotosessie. Hierdie...

Rose vir jou mooiste dag

Rose was die inspirasie agter hierdie pragtige fotosessie deur Claystudios Photography. Lees verder om te sien hoe jy die mooiste blom deel kan maak van jou mooiste dag. KLIEK HIER OM TROUKOORS SE SPLINTERNUWE TYDSKRIF TE BESTEL...

Maak ’n koekstaander vir jou troue

’n Koekstaander kan gebruik word om verskillende snoeperye pragtig te laat vertoon op jou troudag, maar dit hoef nie jou spaarvarkie te breek nie. Ons selfdoenkenner, Christell du Preez van The Peachy Peony, wys jou hoe om jou eie een te maak! Dit is ’n tendens om...