Papierblomme vir jou troudag

Papierblomme is deesdae die in ding vir moderne troues en ideaal vir selfdoenbruide. Vou so jou eie versierings vir jou mooiste dag. Papierblomme, voëltjies en ander items wat uit papier gemaak kan word, is deesdae ’n baie gewilde tendens vir troues en ander funksies....

Gewig afskud voor jou troudag

Gewig is ’n probleem, of jy nou gaan trou of nie. Want geen vrou is ooit tevrede met hoe sy lyk nie. Hier is raad om ontslae te raak van die paar ekstra kilogramme om jou middel. Die kalf is in die put. Jy gaan trou en moet ontslae raak van daai ekstra gewig om jou...

Boheemse trou-inspirasie vir jou mooiste dag

Boheemse troutemas is altyd gewild en kan ’n pragtige atmosfeer skep op julle troudag. Hier is ’n bietjie inspirasie. Bestel Die Trouboek + Troukoors Tydskrif teen die spesiale prys hieronder: Daar is slegs 50 eksemplare van Troukoors se Spesiale Uitgawe, van verlede...

Blomtema vir jou verlowingsfoto’s

Die blomtema kraai deesdae koning wanneer dit by troues en verlowingsfoto’s kom. Hier is ’n bietjie inspirasie vir as jy hierdie styl oorweeg. Bestel Die Trouboek + Troukoors Tydskrif teen die spesiale prys hieronder: Daar is slegs 50 eksemplare van Troukoors se...

Gesonde vel vir jou troudag

’n Gesonde vel is noodsaaklik op jou troudag. Gina van Staden vertel meer oor hoe jy hierdie wens ’n realiteit kan maak. Bestel Die Trouboek + Troukoors Tydskrif teen die spesiale prys hieronder: Daar is slegs 50 eksemplare van Troukoors se Spesiale Uitgawe, van...