Lipstiffie vir jou troudag

Lipstiffie wat lyk asof dit uit die 80’s ontsnap het is beslis nie geskik vir jou droomdag nie. Hier is raad om ’n skakering te kies wat by jou pas. Elke bruid wil graag hê dat haar lippe perfek moet lyk vir die soen wat van haar ’n mevrou gaan maak. Hier is ’n paar...

Troudekor – wat jy nie moet doen nie

Troudekor is iets waaroor jy baie goed moet nadink, want dit kan of jou dag komplementeer of die rede wees hoekom gaste vir jare agter hulle hande gaan skinder. Daar is baie idees en wenke beskikbaar vir troudekor en ander trouverwante items, maar wat as jy van soveel...

Strooijonker se pligte voor die groot dag

As strooijonker is jou pligte beslis nie net beperk tot langs die kansel staan op jou vriend of broer se groot dag nie. Yolanda Wessels verklap wat jou verantwoordelikhede is voor die bruidspaar die knoop deurhaak. Dis lekker en nogal ’n groot eer om gevra te word om...

Konfetti vir jou troue

Konfetti simboliseer gaste se seën van geluk en vrugbaarheid vir julle met julle troue en dit hoef nie noodwendig aan jou hare vas te sit nie… kies dus iets wat dit vir jou die beste voorstel. In Italiaans beteken confetti ‘klein lekkertjies’, en is...

Trou-inspirasie vir ’n romantiese troue

Trou-inspirasie is die hele internet vol, maar waar begin ’n mens om te kies waarvan jy hou? Marika Wilkens Photography deel hierdie gestileerde fotosessie om jou gedagtes aan die gang te kry. “Ons wou graag met hierdie fotosessie vir lesers ’n bietjie trou-inspirasie...