by Troukoors | Feb 1, 2017 | Ongekategoriseerd
Blom-idees vir 2017 is volop op Pinterest. Ons het ’n paar gaan soek wat hierdie jaar gaan koning kraai. Blomme en tafels, versier met baie groenigheid, is bo aan die lys van tendense vir 2017 omdat bruide nie net op soek is na iets meer natuurlik nie – maar ook omdat...
by Troukoors | Dec 2, 2016 | Ongekategoriseerd
Hare wat blink en nog boonop lekker ruik op jou groot dag, is ’n bonus. Gina van Staden en COLAB het raad om hierdie droom ’n realiteit te maak. BEDERF JOUSELF OF ’N GELIEFDE HIERDIE KERSFEES MET ’N GESKENK VAN TROUKOORS! BESTEL DIE TROUBOEK EN TROUKOORS TYDSKRIF...
by Troukoors | Nov 17, 2016 | Ongekategoriseerd
Wenkbroue omraam die vensters van jou siel en op jou troudag is jou hart en siel mos juis in jou oë. Gina van Staden gee 5 stappe vir trouperfekte wenkbroue op jou mooiste dag. BEDERF JOUSELF OF ‘N GELIEFDE HIERDIE KERSFEES MET ‘N GESKENK VAN TROUKOORS! BESTEL DIE...
by Troukoors | Nov 15, 2016 | Ongekategoriseerd
Die Touboek, wat Troukoors saam met Gretha Wiid geskryf het, is ’n unieke hulpmiddel en ’n eerste van sy soort in Suid-Afrika! Lees hieronder wat jy moet doen om een vir Kersfees te wen… BESTEL DIE TROUBOEK EN / OF TROUKOORS SE GLANSTYDSKRIF HIER EN SPAAR!...
by Troukoors | Nov 1, 2016 | Ongekategoriseerd, Regte Troues
’n Seetroue wat ’n bietjie anders is as die gewone blou- en witkleurkombinasie is wat Anru en Lische graag op hulle mooiste dag wou hê. Lees verder om te sien hoe hulle die dag benader het. BESTEL DIE TROUBOEK EN TROUKOORS TYDSKRIF AANLYN EN SPAAR! Dit is die einde...
by Troukoors | Oct 27, 2016 | Ongekategoriseerd
’n Verlowingsfotosessie was die perfekte manier om die beplanning en opgewondenheid vir Francois en San-Mari se groot dag af te skop. Gina van Staden het meer gaan uitvind oor hierdie mooi paartjie se oulike fotosessie. Francois en San-Mari deel hul liefdesverhaal met...