Troue in die Woestyn

As jy nog altyd gedroom het oor ’n troue in die woestyn, moet jy beslis verder lees. An-Sophie Jonker gesels met Stephanie Klosta oor dié pragtige gestileerde sessie met Namibië as inspirasie. “Bring vir my ʼn Namibsroos, bring haar na my toe,” hierdie woorde van...

Verlowingsfotosessie by die rivier

Wanneer ’n gestileerde sessie en ’n musiekvideo op een dag plaasvind, skep dit die geleentheid vir oulike variasie… soos hierdie verlowingsfotosessie om paartjies te inspireer. Toe Troukoors toestemming gee dat een van die amptelike gestileerde fotosessies vir...

Griekse inspirasie vir jou troudag

Griekse kleurskemas en –elemente is baie gewild en perfek vir sometroues. An-Sophie Jonker gesels met Sophia’s oor die inspirasie agter hierdie pragtige fotosessie, wat eksklusief vir Troukoors gedoen is. ʼn Griekse gestileerde fotosessie deur uiters bekwame...