Bederf jouself voor die groot dag

’n Bederf of drie behoort elke bruid se voorland te wees in die week voordat sy trou. An-Sophie Lourens verklap watter pamperlangsessies nodig en lekker kan wees voor jou troue. Die week voor die groot oomblik aanbreek wat jy van Mej. na ʼn Mev. verander, is bruide...

Oefeninge om jou lyf trougereed te kry

Oefeninge is nie altyd lekker nie, maar kan wonders doen vir die troulyf wat jy graag wil hê. Slank se kenner gee drie oefeninge wat jou sal help om pragtig te lyk in jou trourok. Slank, met Leandie du Randt-Bosch as aanbieder, is tans elke Maandagmiddag te sien om...

Slank vir jou troue

’n Slank lyf is wat elke bruid op haar troudag soek. Slank (kykNET-kanaal 144) se dieetkenner gee raad om te keer dat die winter jou somerlyf bederf. Slank, met Leandie du Randt-Bosch as aanbieder, is tans elke Maandagmiddag te sien om 17:30 op kykNET, kanaal 144. Dit...

Blomkandelare, ’n tendens wat gaan bly

Blomkandelare kan regtig enige troue opvrolik en komplementeer. Minette Badenhorst gesels oor hierdie nuwe neiging. Kandelare met vars blomme is ’n nuwe tendens wat kop uitsteek. Dit vloei vanuit die vars blommure wat bekend gemaak is deur Hollywoodsterre vir troues...