Blog Banner
Regte Troues
Regte Troues

Troue in pienk en roosgoud

Pienk en roosgoud is ’n gewilde kleurkombinasie vir die perfekte troue. Daarom het Kevin en Roxaan besluit om dit te gebruik vir hulle mooiste dag. —————————————————————————————————————————————————————– SPESIALE AANBOD – kliek hier om Die Trouboek en/of Troukoors...

Regte Troues

Mooi troue op die gholfbaan

Ruan en Eulizet het nog altyd saam sport gedoen, daarom was dit gepas vir hulle om troue te hou op die gholfbaan, omdat dit is waar hy die groot vraag gevra het. —————————————————————————————————————————————————————– SPESIALE AANBOD – kliek hier om Die Trouboek...

Regte Troues

Piekniek-liefde word ʼn Vintage troue

Heinrich het Jacomie gevra om te trou op ʼn verassingspiekniek (op ʼn pragtige koppie). Hierdie spesiale geleentheid het gelei tot ʼn pragtige vintage troue met pastelkleure. Jacomie het gedink die fotograwe op hulle verlowingsdag was sommer net toeriste wat daar...

Regte Troues

’n Natuurlike troue in die bos

Jean en Lizelle was sommer met die eerste oogopslag verlief en toe hulle na nege jaar se saamwees uiteindelik die knoop deurhaak, wou hulle dit vier met ’n troue in die buitelug. Jean en Lizelle is baie gemaklike mense, wat al die wêreld deur gereis het, en mal is...

Regte Troues

Netwerkprobleme lei tot die kansel

Wie het nou kon dink dat netwerkprobleme by jou werk jou na jou trouvrou toe kan lei? Vir Attie en Marlene is dit presies die rede hoekom hulle ontmoet het. ————————————————– KOOP JOU TROUKOORS TYDSKRIF DEUR HIER TE KLIEK. Wanneer ’n mens trou is dit ’n baie...

Ontmoet Troukoors se redakteur! Volg Yolandé op Instagram by @yolandeedelinski, waar sy elke week meer as 10 000 lesers inspireer met oulike idees en mooi kiekies van regoor die wêreld!

volg ons

nuutste stories

kategorieë

Volg ons op Instagram
Volg ons op Instagram

Proudly designed by Bunnypants Graphic & Web Design Studio | 2021