Troue in warm persskakerings

’n Troue in Marisa Jonker se gunstelingkleur, donkerpers, was die aangewese keuse vir die dag toe sy en Ian Jonker die knoop sou deurhaak. An-Sophie Lourens deel hierdie mooi verhaal met ons. Alhoewel die getroude paartjie saam op skool was, het hulle nie eintlik van...

Slank vir jou troue

’n Slank lyf is wat elke bruid op haar troudag soek. Slank (kykNET-kanaal 144) se dieetkenner gee raad om te keer dat die winter jou somerlyf bederf. Slank, met Leandie du Randt-Bosch as aanbieder, is tans elke Maandagmiddag te sien om 17:30 op kykNET, kanaal 144. Dit...