Hoekom is ESPOUSAL se aanlyn-ekspo vir jou?

ESPOUSAL se aanlyn-ekspo vind binnekort plaas, maar hoekom moet jy – as aanstaande bruid – deel wees daarvan? Lees verder om uit te vind wat jy daaruit kan kry? ESPOUSAL, wat op 26 en 27 Maart 2021 plaasvind, wil graag van die land se mees gesogte troudiensverskaffers...

ESPOUSAL – die trou-ekspo van die toekoms

ESPOUSAL hou binnekort Suid-Afrika se eerste aanlyn trou-ekspo. Lees verder om te sien wat jy kan verwag en hoe jy kan deel wees van hierdie ervaring. Wanneer jy die woord “trou-ekspo” hoor, dink jy onwillekeurig aan groot groepe mense wat onder een dak saamdrom om...

Eksklusief: MWAH! se Loriska trou

Loriska Bubb, een van die lede van die bekende meisiesgroep, MWAH!, het onlangs trou beloof aan die liefde van haar lewe. Sy vertel meer oor haar spesiale dag. Erwin en Loriska het mekaar by ’n braai ontmoet en sy was dadelik aangetrokke tot hierdie lang atletiese...

Omskep self julle eerste liefdesnes

Elzette Esplin van One Off Design in Sasolburg sê dat dit goed is vir pasgetroudes om ՚n huis te kies wat hulle saam kan omskep. Lees verder hoe pasgetroudes, met behulp van die sementbasis produk Mixx, ՚n stukkie van albei in hul nuwe liefdesnes kan vasvang. AS...