Ontsnap van troubeplanning met ’n piekniek

Troubeplanning is veeleisend, maar dit hoef nie tussen julle te kom nie. Maak tyd vir mekaar en gaan vir ’n romantiese piekniek om julle aandag weer vir ’n slag op mekaar te fokus. Soms kan troubelainng heeltemal oorvat en voordat jy jou oë uitvee, is dit al waaroor...

Kies die perfekte trourok vir jou lyf

Die groot vraag is gevra en jou antwoord was ja. Nou moet jy die perfekte trourok kry om jou soos ’n prinses te laat lyk op jou mooiste dag. Bella Vestito gee raad oor hoe jy hierdie keuse ’n maklike een kan maak. Elke meisie droom van kleins af al oor hoe haar...

Hoe om geskeide ouers deel te maak van julle troudag

Paartjies met geskeide ouers kan ’n mynveld betree wanneer dit kom by troureëlings tref. As albei ouerpare geskei en weer getroud is, kan dit nog meer ingewikkeld raak. Hettie Coetzee het raad oor hoe jy almal by die troue kan betrek sonder om ’n koue oorlog te begin....

Maak tafelplasings maklik

Die tafelplasings is aan die einde van jou beplanningsproses, nadat almal laat weet het wie kom. Maar dit is nietemin ’n belangrike deel van jou troue. Marilo van Bella Fiore gee raad sodat jy hierdie takie sommer maklik kan afhandel. Tafelplasings is nie altyd ’n...

Hoekom Vintage troues ʼn goeie idee is

Rose, pêrels en kant, wat kan nou meer romanties wees as dit? La Bella Vita Events, saam met Maxine Oakley wys vir ons, met hierdie mooi fotosessie, hoekom vintage troues so gewild onder Suid-Afrikaanse bruide is. Vintage as trou-tema werk baie goed vir intieme,...