Trousoen 101 – wat is aanvaarbaar?

’n Trousoen is die eerste intieme gebaar wat julle as getroudes ervaar. Dit gebeur ook voor die dominee en julle geliefdes. Hoe moet hierdie soen wees en wat is aanvaarbaar? ’n Trousoen is ’n baie spesiale en intieme gebaar op julle mooiste dag. Net soos die res van...

DJ 101 – kies die regte een vir jou groot dag

Die DJ kan jou troudag maak of breek. Daarom is dit belangrik dat jy reg kies. Minette Badenhorst het by Simpsons Mobile gaan uitvind hoe paartjies hierdie keuse moet benader. Die regte DJ en musiek vir julle troudag maak ʼn groot verskil aan die atmosfeer van die...

Troue vir ou skoolliefdes

’n Troue was op die karate vir Jan en Alicia, wat mekaar al van skool af bewonder. Minette Badenhorst deel hulle verhaal. Hierdie rustieke troue in kruisement en sagte pienk, vertel die liefdesverhaal van skoolliefde wat ewige liefde geword het. Jan en Alicia was...

Trouhutsmerk 101 – kies só die regte een!

’n Trouhustmerk is in vandag se tyd nogal heel gewild. Maar wat is die doel daarvan en hoe kies jy een? Lees verder om uit te vind. So, julle beplan ’n ultra-moderne troue, met ’n trouwebblad, elektroniese uitnodigings, ’n gesamentlike e-posadres en spesiale...

Beplanningsfoute wat bruide maak…

Beplanningsfoute is iets wat met enige bruid kan gebeur en dit hoef nie die einde van die wêreld te wees nie. Christell du Preez van The Peachy Peony het raad. Daar is soveel lysies wat gepaard gaan met troues. Die lysie van wat julle alles nodig het om die groot dag...