by Troukoors | Nov 16, 2017 | Regte Troues
Liefde kan jou soms vind, wanneer jy dit die minste verwag – selfs op ’n onwaarskynlike plek. An-Sophie Louerens deel hierdie paartjie se interessante verhaal. Dietrich en Marguerite sou in hulle wildste drome nie kon dink dat hulle deur Skype liefde sou vind nie....
by Troukoors | Nov 15, 2017 | Mode en Skoonheid
Juwele kan jou voorkoms maak of breek op jou troudag. Liza de Jager het raad oor watter tipe juwele die beste sal werk vir die trourok wat jy kies. Die doel van die bykomstighede wat jy op jou troudag kies, is om die prentjie wat jy in jou kop het mooi af te rond. Jou...
by Troukoors | Nov 13, 2017 | Ongekategoriseerd
Troustres het ’n groter impak op jou gestel en voorkoms as wat jy dink. Hier is raad om seker te maak dat dit jou nie onderkry nie. Jou groot dag is om die draai, en al die troustres laat jou vir ure rondrol wanneer jy eintlik veronderstel is om jou skoonheidslaap in...
by Troukoors | Nov 10, 2017 | Ongekategoriseerd
Airbrush-grimering op jou troudag klink dalk vir jou soos jou grootste droom. An-Sophie Louerns vertel jou presies hoe hierdie tegniek werk. Airbrush-grimering is grimering wat op jou gesig gesproei word met ’n sproeigrimeertoestel. Dit mag dalk vir jou klink of jy...
by Troukoors | Nov 9, 2017 | Ongekategoriseerd
Kersfeestroues raak al hoe meer gewild en met die feesseisoen wat om die draai is, het jy dalk ’n laaste paar idees nodig om jou mooiste dag af te rond. Minette Badenhorst het raad. Desember is somer in Suid-Afrika, so dit is nou nie ʼn winterwonderland nie, maar daar...