Liefde met die eerste oogopslag

Liefde vind jou soms wanneer jy dit die minste verwag… selfs op iemand anders se troue. An- Sophie Louerens vertel ons meer oor hierdie interessante liefdesverhaal. Dit was liefde met die eerste oogopslag toe Gareth en Karien mekaar op ’n troue ontmoet het....

Romanse na die troue – behou dit só

Romanse kan maklik na die troue soos mis voor die son verdwyn omdat julle mekaar mos nou ‘gevang’ het. Die huwelik is harde werk, wat elke dag aandag vereis. Gina van Staden het raad. Dis moeilik vir pasgetroudes om te dink dat die romanse nie altyd so natuurlik en...

Wen Lizandra Winter se CD!

Wen vandag een van vyf Lizandra Winter-cd’s om die EKSKLUSIEWE vrystelling van haar nuwe musiekvideo, Die Begin, op ons blad te vier! Lizandra Winter se debuut-album is vroeër vanjaar bekend gestel en vandag stel ons die musiekvideo van haar treffer, Die Begin,...