Troue in skakerings van vlootblou, ligpienk en goud

’n Troue was die uiteinde van ’n liefdesverhaal wat al op die skoolbanke begin het. Lees verder om meer uit te vind oor Luan en Marné se mooiste dag. Luan en Marné het mekaar op skool in Nelspruit ontmoet. Hy was van die area en sy in die koshuis. Omdat hulle die...

Eerste dans – alles wat jy moet weet

Die eerste dans as man en vrou is vir paartjies baie belangrik. An-Sophie Lourens verklap alles wat jy moet weet om hiervoor voor te berei. As jou beurt naby is om die knoop deur te haak, mag jy dalk gemengde gevoelens ervaar as jy die woorde “die eerste dans” hoor....

Versier die bokant van jou troukoek

Versier die bokant van jou troukoek met ’n cake topper waaroor gaste nog lank gaan praat. Christell du Preez van The Peachy Peony wys jou hoe om jou eie een te maak. Daar was ’n bakster in die 1800’s wie se dogter op trou gestaan het. Soos alle bruide, wou sy dogter...

Dekor-items vir die moderne troue

Die dekor-items wat jy vir jou groot dag kies, kan ’n groot invloed hê op die eindresultaat en foto’s. Minette Badenhorst gee raad oor wat tans in die mode is en jou troue pragtig sal laat lyk. Dekor is een van die belangrikste keuses van enige troue en is ʼn besluit...