by Troukoors | Aug 7, 2017 | Beplanning, Mode en Skoonheid
Jou trourok is een van die belangrikste aspekte van jou troue. Hier is ses belangrike vrae wat jy vir jou ontwerper of rokwinkeleienaar moet vra wanneer jy jou trourok koop. Wanneer jy besig is met troubeplanning en trourok soek, kan jy soms so oorweldig wees dat jy...
by Troukoors | Aug 3, 2017 | Ongekategoriseerd
Elegante troues, met baie groen en ’n minimalistiese voorkoms is tans baie gewild. Charl van der Merwe Photography deel in vandag se artikel idees vir hierdie tema. Baie bruide wil graag ’n moderne, maar tog elegante, voorkoms vir hulle troue skep deur die nuutste...
by Troukoors | Aug 1, 2017 | Regte Troues
’n Troue in die mooiste pastelskakerings was waarmee Alremé en Drikus hulle gaste bederf het op hulle troue. Hulle deel hulle liefdesverhaal en troubeplanning met ons. Alremé was miskien nie van die eerste oomblik af verlief en verlore toe sy vir Drikus ontmoet het...
by Troukoors | Aug 1, 2017 | Beplanning
Heildronke by troues word gesien as formaliteite. Iets wat gedoen moet word, maar waaroor die gaste – buiten vir die bruidegom se gedeelte – nie juis mal is nie. Hier is alles wat jy oor dié onderwerp moet weet om dit so vinnig en doeltreffend as moontlik af te...
by Troukoors | Jul 31, 2017 | Ongekategoriseerd
Papierblomme is deesdae die in ding vir moderne troues en ideaal vir selfdoenbruide. Vou so jou eie versierings vir jou mooiste dag. Papierblomme, voëltjies en ander items wat uit papier gemaak kan word, is deesdae ’n baie gewilde tendens vir troues en ander funksies....