by Troukoors | Dec 6, 2019 | Verhoudings
Om elke dag in mekaar se geselskap te wees en nog boonop gesamentlike werkspanning te hê, kan ’n uitdaging wees. An-Sophie Jonker het met die groep, Bottomless Coffee Band – wat ook onlangs ’n nuwe enkelsnit uitgereik het, gesels oor hoe hulle dit hanteer. Lees...
by Troukoors | Dec 3, 2019 | Regte Troues
’n Troue in die lente was presies wat Theo en Nicole Strydom wou hê. An-Sophie Jonker verklap meer oor hulle spesiale dag. Rustig, spesiaal, emosiebelaai en tasbare liefde is die perfekte beskrywing van die troue waarvan hierdie oulike paartjie gedroom het en wat...
by Troukoors | Dec 2, 2019 | Ander, Beplanning
Jou handruiker kan ’n pragtige aandenking word van julle mooiste dag met Forever Bouquets. An-Sophie Jonker verklap meer hieroor. “Vir altyd en ewig, tot die dood ons skei.” Sal jy wil hê jou handruiker moet net soos julle troubeloftes vir altyd en ewig mooi bly?...
by Troukoors | Nov 25, 2019 | Ongekategoriseerd
As jy nog altyd gedroom het oor ’n troue in die woestyn, moet jy beslis verder lees. An-Sophie Jonker gesels met Stephanie Klosta oor dié pragtige gestileerde sessie met Namibië as inspirasie. “Bring vir my ʼn Namibsroos, bring haar na my toe,” hierdie woorde van...
by Troukoors | Nov 19, 2019 | Verhoudings
Kersfees is om die draai en dalk is dit julle eerste een as Mnr. en Mev. Kyle Grant, wat onlangs sy eerste solo-enkelsnit uitgereik het, gee raad om hierdie geleentheid onvergeetlik te maak. Kersfees kan ’n baie romantiese en betowerende tyd wees vir pasgetroudes. Dit...