Liefde, gevind op Facebook

Liefde vind jou soms waar en wanneer jy dit die minste verwag… net soos wat dit Eduard en Maryke ewe onverwags op sosiale media kom verras het. Hier is hulle storie. ’n Troue was die uiteinde van die liefde wat Eduard en Maryke op Facebook gevind het. Hulle deel...

Trou-inspirasie vir ’n romantiese troue

Trou-inspirasie is die hele internet vol, maar waar begin ’n mens om te kies waarvan jy hou? Marika Wilkens Photography deel hierdie gestileerde fotosessie om jou gedagtes aan die gang te kry. “Ons wou graag met hierdie fotosessie vir lesers ’n bietjie trou-inspirasie...

Troukoördineerder of Troustilis?

’n Troukoördineerder en troustilis is twee heeltemal verskillende diensverskaffers, alhoewel daar soms van hulle pligte oorvleuel. Christell du Preez van The Peachy Peony verklap wat die verskille tussen die twee is. Wanneer dit by jou troubeplanning kom, is dit baie...

Trou 101 – wat regtig belangrik is

Trou is nie perdekoop nie en daar is heel moontlik baie dinge wat nie so belangrik is soos wat jy dink nie, en elemente waarvan jy vergeet wat baie noodsaaklik is. Christell du Preez van The Peachy Peony gee raad wat jou sal help om tussen die twee te onderskei....

Troustres hoef nie jou dag te bederf nie

Troustres kan jou baie negatief maak voor en op die dag. Yolanda Wessels gee raad oor hoe om te keer dat julle spesiale dag in die wiele gery word. Alhoewel dit beloof om een van die spesiaal en mooiste dae in jul lewens te wees, is daar baie spanning wat daarmee...