by Troukoors | Jun 1, 2017 | Regte Troues
’n Troue met ’n vry, feestelike gevoel, was wat Pieter en Michelle graag wou hê op hulle groot dag. Lees verder om hulle pragtige foto’s te sien. Pieter en Michelle het een aand heel toevallig ontmoet, maar dit was eers nadat hy in die hoësorgeenheid beland het – na...
by Troukoors | May 31, 2017 | Resepte
Tuisgemaakte lekkernye, is altyd ’n treffer. Dis die ideale manier om jou pa, skoonpa of nuwe man op Vadersdag te bederf en sal ook pragtig lyk op jou troue se lekkergoedtafel en buffet. Trouvrou deel hierdie twee heerlike resepte met ons. Hierdie naweek is Vadersdag...
by Troukoors | May 31, 2017 | Ongekategoriseerd
Troutradisies kan sommige bruide teen die mure uitdryf. Maar wat as jy hierdie tradisies meer modern maak? Yolanda Wessels het raad. Troues bestaand dikwels uit een string troutradisies wat op mekaar volg, van die rok, troumars, en gevolg, tot die spyskaart,...
by Troukoors | May 31, 2017 | Ongekategoriseerd
Naellak wat jy op jou troudag aan jou vinger- en toonnaels sit, kan jou hele voorkoms maak of breek. Dit is daarom belangrik om die regte keuse te maak. Ons het raad! Hoe kies jy die perfekte kleur naellak vir jou troudag… en sommer vir jou wittebrood ook?...
by Troukoors | May 31, 2017 | Beplanning
Die weer is iets waaroor jy nie beheer het nie, maar dit hoef nie jou troue te bederf nie. Hier is ’n paar wenke oor wat jy wel kan doen wanneer dit te warm, koud, winderig of waterig is op jou mooiste dag. Paartjies spandeer maande en baie geld aan die reël en beplan...