Verlowing met die mooiste foto’s

’n Verlowing is altyd ’n baie spesiale geleentheid. Annieke en Janse het hierdie oomblik herskep met ’n pragtige vintage-styl fotosessie. Omdat hulle graag hulle verlowing wou vier, het hulle besluit om ’n verlowingsfotosessie te hou met al die tierlantjies wat hulle...

Gewig hoef nie te pla op jou troudag nie

Gewig is die een ding wat bruide vir baie aande laat wakker lê. Elke bruid wil mooi en maer wees wanneer sy met die paadjie afstap. Hier is wenke wat jou kan help. Elke bruid wil graag daai ekstra gewig om die boude en middel afskud voor haar groot dag. Hier is ’n...

Kombuistee wat haar asem sal wegslaan

’n Kombuistee is die ysbreker voor die bruid se groot dag en iets waaroor baie vroue droom. Dit is die strooimeisie se werk om seker te maak dat hierdie geleentheid perfek is. As strooimeisie is dit jou werk om seker te maak dat jou bruid die beste kombuistee het wat...

Blommemeisie 101 – wat jy moet weet

Om ’n blommemeisie te wees kan nogal intimiderend wees vir ’n klein dogtertjie en daarom is dit nodig dat sy presies weet wat om te doen. Hier is raad om seker te maak dat jou prinsessie enige bruid se droom is op haar troudag. Jou vierjarige dogtertjie is deur jou...

Strooimeisie se pligte by ’n troue

’n Strooimeisie word gekies om die bruid met raad en daad by te staan voor, gedurende en na die troue. Yolanda Wessels ondersoek wat hierdie lid van die trougevolg se pligte behels. Om gekies te word as ’n strooimeisie, is ’n eer en teken van ware vriendskap en...