Skoonma 101 – steel so haar hart

Jou skoonma kan jou getroude lewe óf aangenaam maak, óf onplesierig. Dit is daarom belangrik om van die begin af julle verhouding reg af te skop. Hier is ’n paar wenke oor hoe jy hierdie saak kan benander. Min voornemende bruide (of bruidegomme) het nie nagmerries oor...

Parfuum vir jou groot dag

Parfuum is ’n geurige lekkerte waarsonder geen bruid op haar mooiste dag moet wees nie. Hier is raad oor hoe jy die perfekte trougeur kan kies vir jou mooiste dag. Dit is baie belangrik om op jou troudag nie net spoggerig te lyk nie, maar ook lekker te ruik…...

Skoene wat perfek is vir jou troudag

Skoene wat gemaklik pas is baie belangrik op jou mooiste dag. Nie net omdat ’n mooi paar ’n statement maak nie, maar ook omdat ongemaklike skoene jou dag kan bederf. Daar is baie elemente wat deel uitmaak van ’n bruid se prentjiemooi voorkoms op haar groot dag. Sodra...

Verlowingsfoto’s by die see

Verlowingsfoto’s, met die see as agtergrond, is wat Neil graag wou hê op die dag wat hy vir Sanri die ‘groot vraag’ gevra het. Lees verder om meer te sien van hierdie spesiale geleentheid. Neil en Sanri se verlowingsfoto’s is tydens ’n verrassingssessie by die...

Sterk persoonlikheid – goed of sleg?

’n Sterk persoonlikheid skrik dikwels die teenoorgestelde geslag af. Is dit hoekom jy dalk nog enkellopend is? Lees verder om te sien wat RymStoff se Christoff de Beer dink. In die werkplek is ’n vrou met ’n sterk persoonlikheid, wat haar man kan staan, ’n goeie ding....