by Troukoors | May 26, 2017 | Beplanning, Mode en Skoonheid
’n Trourok is een van die belangrikste elemente van jou mooiste dag. Yolanda Wessels gee raad oor hoe jy kan seker maak dat jou droomrok steeds jou sak pas. ’n Trourok kan jou ’n klein fortuin uit die sak jaag. In vandag se ekonomie is dit dus nie net ’n uitdaging om...
by Troukoors | May 25, 2017 | Ongekategoriseerd
Troufoto-idees om daardie spesiale oomblikke tussen die bruid en haar ma vir altyd vas te vang. Lees verder om te sien wat ons raakgeloop het. Jou troudag gaan miskien oor julle, maar daar is baie kosbare oomblikke – saam met spesiale mense – wat jy later graag sal...
by Troukoors | May 22, 2017 | Beplanning
’n Platejoggie kan jou groot dag maak of breek, omdat hy grootliks gaan bepaal of jou gaste hulself gaan geniet. Christell du Preez van die The Peachy Peony gee raad oor hoe om die regte een te kies. ’n Platejoggie is baie belangrik, omdat hy die stemming van jou...
by Troukoors | May 22, 2017 | Regte Troues
’n Troue in groen, wit en silwer was die ideale keuse vir Ruaan en Jana wat juis ontmoet het omdat hulle albei lief is vir die natuur. Lees verder om meer uit te vind oor hulle spesiale dag. Toe Ruaan en Jana op universiteit ontmoet het, het hulle min geweet dat hulle...
by Troukoors | May 22, 2017 | Beplanning
’n Troufotograaf speel ’n belangrike rol op jou mooiste dag. Yolanda Wessels het gaan ondersoek instel oor watter eienskappe jy moet oorweeg voordat jy jou finale keuse maak. Daar is soveel verskillende fotograwe en style om van te kies om jou spesiale dag vir altyd...