Tafeldek 101 – doen dit so reg

Tafeldek kan jou nogal laat kopkrap, veral as jy alles self gaan doen en nie die raad en bystand van ’n kenner het nie. Hier is die basiese dinge wat jy moet weet. Suid-Afrikaners hou van braaivleis, piekniek en potjiekos, maar sommige geleenthede – soos jou troudag –...

Strooijonker se pligte voor die groot dag

As strooijonker is jou pligte beslis nie net beperk tot langs die kansel staan op jou vriend of broer se groot dag nie. Yolanda Wessels verklap wat jou verantwoordelikhede is voor die bruidspaar die knoop deurhaak. Dis lekker en nogal ’n groot eer om gevra te word om...

Konfetti vir jou troue

Konfetti simboliseer gaste se seën van geluk en vrugbaarheid vir julle met julle troue en dit hoef nie noodwendig aan jou hare vas te sit nie… kies dus iets wat dit vir jou die beste voorstel. In Italiaans beteken confetti ‘klein lekkertjies’, en is...

Troue in skakerings van blou en groen

’n Troue met ’n rustige atmosfeer en rustieke styl was presies wat Joshua en Nicole wou hê om hulle liefde vir mekaar te vier. Lees verder om meer uit te vind oor die beplanning van hulle mooiste dag. Toe Joshua en Nicole een aand by jeugaand ontmoet het, was die...

Tafelplasings hoef nie moeilik te wees nie

Tafelplasings kom aan die einde van jou beplanningsproses, nadat almal laat weet het wie kom. Maar dit is nietemin ’n belangrike deel van jou troue. Hier is raad sodat jy hierdie takie sommer maklik kan afhandel. Tafelplasings is nie altyd ’n maklike taak om aan te...