Lipstiffie vir jou troudag

Lipstiffie wat lyk asof dit uit die 80’s ontsnap het is beslis nie geskik vir jou droomdag nie. Hier is raad om ’n skakering te kies wat by jou pas. Elke bruid wil graag hê dat haar lippe perfek moet lyk vir die soen wat van haar ’n mevrou gaan maak. Hier is ’n paar...

Troudekor – wat jy nie moet doen nie

Troudekor is iets waaroor jy baie goed moet nadink, want dit kan of jou dag komplementeer of die rede wees hoekom gaste vir jare agter hulle hande gaan skinder. Daar is baie idees en wenke beskikbaar vir troudekor en ander trouverwante items, maar wat as jy van soveel...

Huweliksraad vir paartjies wat gaan trou

Huweliksraad word vrylik en ongevraagd uitgedeel, maar kan soms waardevol wees as die bron betroubaar is. Yolande van Deventer verklap wat julle oor trou moet weet. Dis ʼn maand voor die troue en alles is so te sê in plek. Jy is opgewonde en tog kan jy nie slaap nie....

Troue vir ou skoolliefdes

’n Troue was die uiteinde van ou skoolliefdes wat na jare weer bymekaar uitgekom het… maar dit het wel alles begin met ’n matriekafskeid-afspraak! Jenna-Lee het jare terug vir Paul saamgevra na haar matriekafskeid en hy het saamgegaan. Maar daarna het hulle...