Lees tydskrifte makliker aanlyn

In die digitale era, is dit normaal om al die inligting wat jy soek aan jou vingerpunte te hê? Hoekom dan nie ook jou gunsteling-tydskrifte nie? An-Sophie Jonker ondersoek die wonders van Magzter. Die moderne lewe is baie vinnig en baie kompak. Alhoewel tydskrifte op...

Raad vir jou tweede troue

Wanneer die lewe jou die kans gee om vir ’n tweede keer troue te hou, na dood of ’n egskeiding, voel bruide dikwels onseker oor hoe om dit te benader. Minette Badenhorst gee raad. Baie mense voel dat ʼn tweede troue ʼn klein byeenkoms moet wees, met net naby familie en...

Wen Sunel se nuwe album!

Twee gelukkige lesers kan elk Sunel se nuwe album, Symptome, wen! Lees hier onder hoe jy kan inskryf en watter raad sy oor verhoudings het. Sunel is ’n sanger en musikant van Mosselbaai in die Weskaap. Die kunstenaar is veral bekend vir haar treffende...

Hoërskoolliefdes hou troue

’n Troue was die laaste ding waaraan PJ en Carin gedink het toe hulle op skool ontmoet het. An-Sophie Jonker deel meer oor hulle spesiale dag. Carin en PJ is hoërskoolliefdes wat na tien jaar besluit het om uiteindelik troue te hou. Selfs nie eers reën, hael of...

’n Toepassing om gaste na jou troue te nooi

’n Toepassing wat troubeplanning maklik en vinnig maak, is beslis die ideaal. Veronique Joseph verklap hoekom dit modern en die moeite werd is om hierdie roete oorweeg. Troubeplanning kan ’n groot uitdaging wees en kan baie stres veroorsaak. Bruide word oorweldig deur...