Hoe weet jy hy is die regte man vir jou?

Om die regte man te kies is ʼn ernstige kwessie, want deesdae beland baie dames in die egskeidinghof omdat Mnr Reg toe Mnr Verkeerd was (of andersom). Gina van Staden bespreek die kwaliteite waarvoor jy kan soek in die potensiële Mnr Vir Altyd… BEDERF JOUSELF OF...

Sterk persoonlikheid – stoot dit hom weg?

’n Sterk persoonlikheid kan ’n bate of ’n las wees wanneer dit by verhoudings kom. Is joune dalk wat in die pad staan van ware liefde? BEDERF JOUSELF OF ‘N GELIEFDE HIERDIE KERSFEES MET ‘N GESKENK VAN TROUKOORS! BESTEL DIE TROUBOEK EN TROUKOORS TYDSKRIF AANLYN...

Photobooth – net die ding wat jou troue kort

’n Photobooth by jou troue, sal nie net jou gaste vermaak nie, maar hulle ook in staat stel om spesiale herinneringe van julle mooiste dag huistoe te vat. BEDERF JOUSELF OF ‘N GELIEFDE HIERDIE KERSFEES MET ‘N GESKENK VAN TROUKOORS! BESTEL DIE TROUBOEK EN...

Wen met die Sneeukoningin 2

Wen ’n Sneeukoningin-geskenkpak vir die kleingoed by jou troue, om die bekendstelling van die tweede treffer in hierdie gewilde animasie-reeks te vier! BEDERF JOUSELF OF ’N GELIEFDE HIERDIE KERSFEES MET ’N GESKENK VAN TROUKOORS! BESTEL DIE TROUBOEK EN TROUKOORS...

Plaastroue in die Karoo met natuurskone eenvoud

’n Plaastroue is wat hierdie romantiese paartjie graag wou hê om hulle liefde vir mekaar te vier. Gina van Staden vertel ons meer van hulle spesiale dag in die Karoo. BEDERF JOUSELF OF ‘N GELIEFDE HIERDIE KERSFEES MET ‘N GESKENK VAN TROUKOORS! BESTEL DIE TROUBOEK EN...