by Troukoors | Nov 21, 2016 | Verhoudings
Huwelikskonflik klink aaklig, maar dit is eintlik iets wat nodig is om julle verhouding gesond te hou. So pasgetroudes, moenie vlug nie, en benader dit saak só… BEDERF JOUSELF OF ‘N GELIEFDE HIERDIE KERSFEES MET ‘N GESKENK VAN TROUKOORS! BESTEL DIE TROUBOEK EN...
by Troukoors | Nov 18, 2016 | Beplanning, Resepte
Wyn is een van die opsies wat jy op jou troutafels kan plaas vir jou gaste om te geniet. Dit kan selfs jou dankiegeskenkies wees as jy reg kies, so maak seker jy maak die regte besluite. Wyn is ’n baie bekostigbare manier om ’n paar mense op ’n slag by jou troue te...
by Troukoors | Nov 17, 2016 | Ongekategoriseerd
Wenkbroue omraam die vensters van jou siel en op jou troudag is jou hart en siel mos juis in jou oë. Gina van Staden gee 5 stappe vir trouperfekte wenkbroue op jou mooiste dag. BEDERF JOUSELF OF ‘N GELIEFDE HIERDIE KERSFEES MET ‘N GESKENK VAN TROUKOORS! BESTEL DIE...
by Troukoors | Nov 16, 2016 | Beplanning
Jou troue is beslis ’n weerspieëling van wie jy en jou aanstaande is en moet daarom gevul wees met elemente waarmee gaste julle sal vereenselwig. Hier is raad om ’n troue te beplan wat perfek by julle pas. BEDERF JOUSELF OF ‘N GELIEFDE HIERDIE KERSFEES MET ‘N GESKENK...
by Troukoors | Nov 11, 2016 | Ander
Julle is verloof en wil die wêreld vertel, maar hoe deel ’n mens dié belangrike nuus? Hier is ’n paar oulike idees om die woord te versprei… ——————————————————————————————————————————— BEDERF JOUSELF OF ‘N GELIEFDE HIERDIE KERSFEES MET ‘N GESKENK VAN...