Haarskade – Keer dit voor jou groot dag!

Haarskade is nogal algemeen wanneer jy gereeld jou hare kleur, dit droogblaas en ook reguit maak. Maar hoe voorkom jy dat jou hare stomp afbreek voor jou groot dag? Hier is raad.   Spaar R44.90 as jy Die Trouboek & Troukoors tydskrif nou bestel! Betroubare...

Gewig – stoot jou obsessie hom weg?

Gewig is die een ding waaroor die meeste vroue stres en wat die meeste mans irriteer. Sanger, Henrico Coetzer, is hierdie maand die #enkelou wat verklap wat mans daarvan dink.   Spaar R44.90 as jy Die Trouboek & Troukoors tydskrif nou bestel! Betroubare...

Troutendense wat gewild gaan wees in 2017

Troutendense is ’n goeie aanduiding van wat gewild en in die mode gaan wees wanneer jy trou. Gina van Staden het gaan ondersoek instel oor watter troutendense in 2017 gaan koning kraai.   Spaar R44.90 as jy Die Trouboek & Troukoors tydskrif nou bestel!...

Ringkussing of nie?

Die ringkussing word steeds gebruik, maar is tans nie hoogmode onder moderne bruide nie. Christell du Preez van The Peachy Peony gee oulike idees vir wanneer ’n ringkussing nie in jou smaak val nie.   Spaar R44.90 as jy Die Trouboek & Troukoors tydskrif nou...

Regte troue – Hanteer langafstand troureëlings só

Hierdie regte troue is oor ’n langafstand gereël, maar die paartjie het dit steeds reggekry om die mooiste dag te skep. Gina van Staden het gaan ondersoek instel om uit te vind hoe hulle dit reggekry het. Hierdie natuurlike woestynroosgroen, jade en hessian troue is...