by Troukoors | Sep 9, 2016 | Ongekategoriseerd
Goeie tandsorg sal verseker dat jou glimlag mooi en wit is op jou troudag en dat jou asem vars ruik wanneer jy met gaste gesels… en hom daardie eerste soen gee. Hier is goeie raad om seker te maak jou mond is gesond op jou mooiste dag. Spaar R44.90 as jy...
by Troukoors | Sep 8, 2016 | Ongekategoriseerd
Blomtendense kan vir jou ’n goeie aanduiding gee van watter kleure en temas gewild gaan wees wanneer jy trou. ICT Flower Designs verklap wat ons na hul mening kan verwag in die wêreld van troublomme. Spaar R44.90 as jy Die Trouboek & Troukoors tydskrif nou...
by Troukoors | Sep 7, 2016 | Mode en Skoonheid
Jou oorbelle moet jou rok komplementeer op jou troudag en nie daarmee kompeteer nie. Gina van Staden verklap wat jy in gedagte moet hou wanneer jy jou oorbelle kies. Jou oorbelle rond die prentjie af op jou mooiste dag, daarom moet jy slim kies. Hou die volgende...
by Troukoors | Sep 6, 2016 | Regte Troues
’n Troue in sagte pastelkleure was presies wat Anri wou hê om ’n salige, toweragtige atmosfeer te skep op die dag wat sy Heinrich se vrou geword het. Wat veronderstel was om ʼn girls-aand te wees, het uitgedraai in ʼn mooi liefdesverhaal met ʼn troue aan die einde....
by Troukoors | Sep 5, 2016 | Ongekategoriseerd
Ouersvra is net so belangrik soos wat dit is om jou meisie te vra om met jou te trou. Haar familie gaan ook jou familie word en in baie gevalle is ouers nog tradisievas. Deur haar ouers te vra, bewys jy dat jy hulle respekteer en dat hul opinie saak maak. Dit kan...