Huwelikskonflik – hanteer dit so

Huwelikskonflik is iets wat geen getroude paartjie kan ontduik nie, maar hoe julle dit gaan hanteer is wat die verskil tussen bly en skei gaan bepaal. Gina van Staden het raad.   Spaar R44.90 as jy Die Trouboek & Troukoors tydskrif nou bestel! Pakkies word...

Lokprent van Vir die Voëls bekendgestel

Die lokprent van die splinternuwe troufliek, Vir die Voëls, is gisteraand eksklusief op Bravo! bekendgestel. Ons het met regisseur Quentin Krog gaan gesels om meer uit te vind oor hierdie liefdesverhaal.   Spaar R44.90 as jy Die Trouboek & Troukoors tydskrif...

Plaastroues – 8 oulike idees

Plaastroues is nou al vir seisoene lank gewild en een van die temas wat deesdae die meeste in Suid-Afrika gebruik word. Christell du Preez van The Peachy Peony het gaan kyk na nuwe idees om hierdie tema vir jou troue te laat werk.   Spaar R44.90 as jy Die...

Troue in elegante kleure

’n Troue – elegant getooi in swart, wit, pastel en silwer – was die uiteinde van Joe en Liezél van der Walt se veertien maande-lange verlowing. Liezél vertel ons meer van hoe hul liefde begin het, asook hoe hulle hul mooiste dag beplan het. Joe se...

Troubeplanning – die ses foute wat bruide maak

Troubeplanning is ’n groot uitdaging en nie elke paartjie kan ’n wedding planner extraordinaire á la Franq (soos in die fliek, Father of the Bride) bekostig nie, en moet sommige (of al) die troureëligs self behartig. Lees verder om seker te maak dat jy nie een van...