Trou-idees om in 2017 te probeer

Trou-idees is iets wat elke jaar verander, en as jy wil seker maak dat jou troue uniek is, moet jy uit die boks uit dink wanneer dit kom by vermaak, tradisie ensovoorts. Gina van Staden het gaan uitvind wat gewild gaan wees volgende seisoen… Hou jy daarvan om...

Trounagmerries wat bruide jaag

Trounagmerries is iets wat heelwat bruide ondervind en dra by tot spanning voor die groot dag. Ons kyk na vrese wat bruide voor of op hulle troudag het, asook hoe om dit te hanteer.   Spaar R44.90 as jy Die Trouboek & Troukoors tydskrif nou bestel! Betroubare...

Regte troue in vlootblou en sonneblomme

Hierdie regte troue, getooi in vlootblou en geel, het Lelani en Wayne se styl perfek weerspieël. Dit was ’n baie spesiale dag saam met baie spesiale mense. Lelani en Wayne Potter se trouseremonie is in die buitelug gehou en elemente soos naakte gloeilampe en...