Trouroksoek – ondersteun die bruid só

Trouroksoek kan nie net lank vat nie, maar ook vir die bruid baie spanning veroorsaak as sy nie die perfekte een kry nie. Gina van Staden gee raad oor hoe jy, as strooimeisie, die bruid kan ondersteun in haar keuse. As jy al die program Say yes to the Dress gekyk het,...

Jou huwelik – sit só die vonk terug

Jou huwelik gaan beslis nie altyd maanskyn en rose wees nie… daarom moet jy hard daaraan werk om te verseker dat die vonk wat tussen julle is nie geblus word nie. Jou huwelik beslaan die meeste plek in jou lewe en is iets waarmee jy vir baie jare moet saamleef....

Sluier – in die mode of vir die voëls?

’n Sluier kan nogal ’n dromerige effek skep, maar is dit iets wat in die laat 70’s hoort soos in die fliek, Vir die Voëls, of kan moderne bruide dit ook dra? Christell du Preez van The Peachy Peony gee raad. Baie bruide weet van die begin af of hulle ’n sluier gaan...

Screensaver om jou te inspireer in Oktober

’n Screensaver kan jou dag ophelder. Verfraai jou slimfoon, tablet of rekenaar elke maand met ’n pragtige screensaver van Creative Heroes. Jy kan dit hier gratis aflaai. Oktober is hier en jy trou amper… buiten vir troustres, is dit ook die maand waarin die...

Sprokiestroue in blos, appelkoos, wit en pienk

’n Sprokiestroue is wat elke bruid graag wil hê en Bernice is geen uitsondering nie. Sagte kleure, kleurvolle blomme en kreatiewe idees het hierdie droom waar gemaak. Die liefde het tydens universiteitsdae vir Bernice en Christo Smit begin blom. Ons gesels ʾn bietjie...