by Troukoors | Oct 18, 2016 | Regte Troues
Hierdie romantiese troue is met een van die natuur se mooiste versierings verfraai. Dit het die perfekte atmosfeer geskep vir hierdie twee vriende wat liefdes geword het. Elanie en Warren Bell het in 2010 by die werk ontmoet, waar hul sterk vriendskap ’n jaar later in...
by Troukoors | Oct 17, 2016 | Ongekategoriseerd
Waterbesparingswenke gaan gewoonlik by die een oor in en by die ander oor uit… maar met die waterbeperkings en boetes wat tans die rondte doen, moet pasgetroude paartjies – wat reeds noustrop trek – mooi te werk gaan om hulle deel vir Moeder Natuur te doen....
by Troukoors | Oct 14, 2016 | Ongekategoriseerd
Konfetti is ’n klein element van die troue, wat ’n groot invloed op sekere troufoto’s kan hê. Net soos met ander tendense, het die een ook nie gestagneer by papieruitknipsels nie. Gina van Staden het gaan loer watter neigings tans gewild is op hierdie gebied. Deesdae...
by Troukoors | Oct 13, 2016 | Mode en Skoonheid
Strooimeisierokke is in ’n wye verskeidenheid kleure en snitte beskikbaar. Maar watter een sal jou figuur komplementeer? Jacoba Clothing gee raad oor watter snitte jou lyf op sy beste sal vertoon. Jacoba Clothing glo dat mense jou moet onthou, nie jou rok nie. Dit is...
by Troukoors | Oct 11, 2016 | Regte Troues
Hierdie buitelugtroue fotosessie is spesiaal gestileer om vir jou te wys hoe sag en elegant ’n troue in die natuur kan wees as jy die regte kombinasies kies. Lees verder om die pragtige eindresultaat te sien… Vir die elegante bruid is ’n dromerige, onvergeetlike...