Kinders – ‘n plesier of ‘n probleem op jou troudag?
Kinders kan soms ’n kopseer wees wanneer dit by troues kom, omdat baie paartjies verkies om slegs volwassenes op die gastelys te hê en dit ouers ontstel. An-Sophie Lourens gee raad vir wanneer julle een van daardie paartjies is. Alles vir jou grootdag is haarfyn...
Trourok 101 – vrae wat jy moet vra
Jou trourok is een van die belangrikste aspekte van jou troue. Hier is ses belangrike vrae wat jy vir jou ontwerper of rokwinkeleienaar moet vra wanneer jy jou trourok koop. Wanneer jy besig is met troubeplanning en trourok soek, kan jy soms so oorweldig wees dat...
Heildronke… alles wat jy moet weet
Heildronke by troues word gesien as formaliteite. Iets wat gedoen moet word, maar waaroor die gaste – buiten vir die bruidegom se gedeelte – nie juis mal is nie. Hier is alles wat jy oor dié onderwerp moet weet om dit so vinnig en doeltreffend as moontlik af te...
Uitnodigings wat by jou troue pas
Uitnodigings is nie net die eerste ding wat gaste van jou troue sien nie, maar dui ook aan wat die styl van julle groot dag gaan wees. Kies dus slim. Die uitnodigings vir jou troue moet by die styl en tema van die dag pas. Dit moet dus die gevoel van jou troue...
Troudagnoodhulpkissie met alles wat jy mag nodig kry
’n Troudagnoodhulpkissie kan tot jou redding kom wanneer jy dit die minste verwag. Dit is beter om voorbereid te wees as spyt. Hier is wat joune moet inhê... Bestel Die Trouboek + Troukoors Tydskrif teen die spesiale prys hieronder: Daar is slegs 50 eksemplare van...
Troukoek – belangrik of bysaak?
Troukoek is nogal ’n debateerbare saak wanneer dit by moderne bruide kom, omdat daar deesdae soveel ander opsies beskikbaar is en die koek soms ook as nagereg gebruik moet word. Bestel Die Trouboek + Troukoors Tydskrif teen die spesiale prys hieronder: Daar is...
Tafelplasings hoef nie moeilik te wees nie
Tafelplasings kom aan die einde van jou beplanningsproses, nadat almal laat weet het wie kom. Maar dit is nietemin ’n belangrike deel van jou troue. Hier is raad sodat jy hierdie takie sommer maklik kan afhandel. Tafelplasings is nie altyd ’n maklike taak om aan te...
Troukoördineerder of Troustilis?
’n Troukoördineerder en troustilis is twee heeltemal verskillende diensverskaffers, alhoewel daar soms van hulle pligte oorvleuel. Christell du Preez van The Peachy Peony verklap wat die verskille tussen die twee is. Wanneer dit by jou troubeplanning kom, is dit...



































