Trou 101 – wat regtig belangrik is
Trou is nie perdekoop nie en daar is heel moontlik baie dinge wat nie so belangrik is soos wat jy dink nie, en elemente waarvan jy vergeet wat baie noodsaaklik is. Christell du Preez van The Peachy Peony gee raad wat jou sal help om tussen die twee te onderskei....
Weer hoef nie jou troue te bederf nie
Die weer is iets waaroor jy nie beheer het nie, maar dit hoef nie jou troue te bederf nie. Hier is ’n paar wenke oor wat jy wel kan doen wanneer dit te warm, koud, winderig of waterig is op jou mooiste dag. Paartjies spandeer maande en baie geld aan die reël en...
Strooimeisie se pligte by ’n troue
’n Strooimeisie word gekies om die bruid met raad en daad by te staan voor, gedurende en na die troue. Yolanda Wessels ondersoek wat hierdie lid van die trougevolg se pligte behels. Om gekies te word as ’n strooimeisie, is ’n eer en teken van ware vriendskap en...
Trourok wat jou sak pas
’n Trourok is een van die belangrikste elemente van jou mooiste dag. Yolanda Wessels gee raad oor hoe jy kan seker maak dat jou droomrok steeds jou sak pas. ’n Trourok kan jou ’n klein fortuin uit die sak jaag. In vandag se ekonomie is dit dus nie net ’n uitdaging...
Platejoggie 101
’n Platejoggie kan jou groot dag maak of breek, omdat hy grootliks gaan bepaal of jou gaste hulself gaan geniet. Christell du Preez van die The Peachy Peony gee raad oor hoe om die regte een te kies. ’n Platejoggie is baie belangrik, omdat hy die stemming van jou...
Troufotograaf 101 – Kies so die regte een!
’n Troufotograaf speel ’n belangrike rol op jou mooiste dag. Yolanda Wessels het gaan ondersoek instel oor watter eienskappe jy moet oorweeg voordat jy jou finale keuse maak. Daar is soveel verskillende fotograwe en style om van te kies om jou spesiale dag vir...
Strooijonker se pligte op die troudag
Die strooijonker speel ’n belangrike rol om te verseker dat alles seepglad en stresvry verloop wanneer die bruidspaar met die paadjie afstap. Hier is wat jy moet weet... ADVERTENSIE – SPESIALE AANBOD VIR TROUKOORS LESERS Het jy al Troukoors se Spesiale Uitgawe...
Venue – 10 vrae voor jy bespreek
Die venue is die huis en hart van julle spesiale dag en moet daarom perfek wees. Gina van Staden gee tien vrae wat jy moet vra voordat julle finaal bespreek. ADVERTENSIE – SPESIALE AANBOD VIR TROUKOORS LESERS Het jy al Troukoors se Spesiale Uitgawe (propvol...



































