Strooimeisies – hoe om die regte gevolg te kies
Strooimeisies moet jou spesiale dag vir jou stresvry en lekker maak. Daarom kan die keuse nie ligtelik opgeneem word nie. Die dag is immers net so goed soos die span wat daarby betrokke is. Christell du Preez van The Peachy Peony gee raad oor hoe om die regte keuse...
Trou-venue: Alles wat jy moet weet
’n Trou-venue is die eerste bestanddeel in die beplanning van jou perfekte dag. Hier is wat jy in gedagte moet hou voordat jy jou keuse maak. SPESIALE AANBOD VIR TROUKOORS LESERS Het jy al Troukoors se Spesiale Uitgawe (propvol doen-dit-self idees, inspirerende...
Trourok – wanneer jy aanlyn inkopies doen
’n Trourok kan deesdae aanlyn gekoop en ingevoer word. Hier is wat jy moet weet wanneer jy die transaksie op jou rekenaar beklink. Die laaste eksemplare van Troukoors tydskrif se Spesiale Uitgawe is nou op die rak by Pick ’n Pay, Checkers en sekere Clicks en Spar...
Trou-uitnodigings – die etiket agter die versiering
Trou-uitnodigings is meer as net mooi skryfbehoeftes wat getooi is in die kleure van jou troue. Yolanda Wessels verklap watter inligting dit moet bevat. Die laaste eksemplare van Troukoors tydskrif se Spesiale Uitgawe is nou op die rak by Pick ’n Pay, Checkers en...
Kleurskema en tema – kies dit so…
Die kleurskema en tema speel ’n groot rol wanneer dit by die beplanning van jou mooiste dag kom. Gina van Staden gee raad oor hoe om die beste keuses te maak. Die laaste eksemplare van Troukoors tydskrif se Spesiale Uitgawe is nou op die rak by Pick ’n Pay,...
Strooimeisie 101 – wat jy moet weet
’n Strooimeisie is die gom wat ’n troue aanmekaar hou. Christell du Preez van The Peachy Peony gee raad oor hoe jy jou skitterend van hierdie taak kan kwyt. Die laaste eksemplare van Troukoors tydskrif se Spesiale Uitgawe is nou op die rak by Pick ’n Pay, Checkers...
Verblyf vir gaste by jou troue
Verblyf is ’n moet vir trougaste wat van ver af kom. Maar wie moet die koste dra? Gina van Staden het gaan ondersoek instel oor hierdie netelige kwessie. KIES DIE REGTE VENUE Daar is baie venues wat verblyf vir gaste op die perseel het. Op hierdie manier hoef...
Beplan jou troue betyds
Beplan jou troue van die begin af volgens die regte mylpale om ekstra spanning voor en op jou spesiale dag te voorkom. Gina van Staden verklap wat jy moet weet. Daar is nie ʼn definitiewe reg of verkeerde antwoord nie – sommige bruide beplan hul troue in drie weke,...



































