by Troukoors | Apr 7, 2016 | Mode en Skoonheid
Die kleurkombinasies wat jy kies kan jou troudag maak of breek as jy nie versigtig is nie. Liza de Jager van Bella Vestito vertel jou hoekom kleur so ’n groot rol speel. —————————————————————————————————————————————————————– SPESIALE AANBOD – kliek hier om Die...
by Troukoors | Feb 29, 2016 | Mode en Skoonheid
Dis ’n nuwe jaar, met nuwe tendense en ook nuwe trourokontwerpe. Ons het by Enzoani gaan hoor watter tendense en tipe ontwerpe ons in 2016 kan verwag. Jou trourok is een van die belangrikste elemente van jou spesiale dag… daarom moet dit in die kol wees wat die...
by Troukoors | Jan 12, 2016 | Mode en Skoonheid
Die groot vraag is gevra en jou antwoord was ja. Nou moet jy die perfekte trourok kry om jou soos ’n prinses te laat lyk op jou mooiste dag. Bella Vestito gee raad oor hoe jy hierdie keuse ’n maklike een kan maak. Elke meisie droom van kleins af al oor hoe haar...
by Troukoors | Jan 12, 2016 | Mode en Skoonheid
Die dae van beperkte opsies vir die bruidegom, wat klere aanbetref, is verby. Deesdae is daar baie style en temas om van te kies. Liza de Jager van Bella Vestito vertel ons meer oor 2015 se modetendense vir mans. In die verlede was daar slegs keuses wanneer ’n...
by Troukoors | Jan 12, 2016 | Mode en Skoonheid
Jy het nog altyd gesien hoe jy die paadjie in ’n spierwit trourok gaan afstap, maar skielik wonder jy of winterwit, sjampanje of roomkleurig nie beter by jou sal pas nie. Juanri du Toit van Juanri Image Consultant & Fashion Designer het raad om die keuse makliker...
by Troukoors | Jan 12, 2016 | Mode en Skoonheid
Daar is baie tradisies wanneer dit by trou kom en die kousband is nogal ’n kontroversiële een, waarvan party paartjies hou en ander glad nie. Hier is ’n paar idees en wenke as julle wel hierdie tradisie gaan deel maak van julle troudag. Wanneer die DJ begin om...