by Troukoors | Jun 7, 2017 | Ongekategoriseerd
Troustres kan jou baie negatief maak voor en op die dag. Yolanda Wessels gee raad oor hoe om te keer dat julle spesiale dag in die wiele gery word. Alhoewel dit beloof om een van die spesiaal en mooiste dae in jul lewens te wees, is daar baie spanning wat daarmee...
by Troukoors | May 31, 2017 | Ongekategoriseerd
Troutradisies kan sommige bruide teen die mure uitdryf. Maar wat as jy hierdie tradisies meer modern maak? Yolanda Wessels het raad. Troues bestaand dikwels uit een string troutradisies wat op mekaar volg, van die rok, troumars, en gevolg, tot die spyskaart,...
by Troukoors | May 31, 2017 | Ongekategoriseerd
Naellak wat jy op jou troudag aan jou vinger- en toonnaels sit, kan jou hele voorkoms maak of breek. Dit is daarom belangrik om die regte keuse te maak. Ons het raad! Hoe kies jy die perfekte kleur naellak vir jou troudag… en sommer vir jou wittebrood ook?...
by Troukoors | May 31, 2017 | Ongekategoriseerd
’n Verlowing is altyd ’n baie spesiale geleentheid. Annieke en Janse het hierdie oomblik herskep met ’n pragtige vintage-styl fotosessie. Omdat hulle graag hulle verlowing wou vier, het hulle besluit om ’n verlowingsfotosessie te hou met al die tierlantjies wat hulle...
by Troukoors | May 28, 2017 | Ongekategoriseerd
Gewig is die een ding wat bruide vir baie aande laat wakker lê. Elke bruid wil mooi en maer wees wanneer sy met die paadjie afstap. Hier is wenke wat jou kan help. Elke bruid wil graag daai ekstra gewig om die boude en middel afskud voor haar groot dag. Hier is ’n...
by Troukoors | May 28, 2017 | Ongekategoriseerd
’n Kombuistee is die ysbreker voor die bruid se groot dag en iets waaroor baie vroue droom. Dit is die strooimeisie se werk om seker te maak dat hierdie geleentheid perfek is. As strooimeisie is dit jou werk om seker te maak dat jou bruid die beste kombuistee het wat...