Vlekkeloos en stralend op jou mooiste dag

Elke bruid wil ’n vel hê wat vlekkeloos vertoon op haar troudag. An-Sophie Lourens het vir Mars Make-Up raad gevra vir die selfdoenbruid. As jy nie die bleeksiel bruid of die pimpel puisiegesig op jou troudag wil wees nie, hier is die geheim: Die fondasie vir ʼn...

Troukoek 101 – versier dit so!

Troukoek is nie noodwendig iets wat almal meer het nie, maar dit kan baie oulik en spesiaal wees. An-Sophie Lourens het gaan loer watter versierings beskikbaar is. Die evolusie van troues stop nie net by die skuif van die kerksaal af na ʼn luukse trou-venue toe nie. O...

Boheemse trou-inspirasie

Boheemse troues kan pragtig en toweragtig wees. Dit was ook die inspirasie agter vandag se gestileerde sessie. Minette Badenhorst het meer hieroor gaan uitvind.   Boheemse dekor is huidiglik een van die mees gewilde tendense. Met vandag se gestileerde sessie deur...

Houtdekor by jou troue

Houtdekor is deesdae ’n gewilde tendens by troues en kan self gemaak word. An-Sophie Lourens het gaan ondersoek instel oor watter elemente oulik kan werk op jou groot dag. Houtdekor word deesdae gereeld op troues gesien. Dis met goeie rede, dit skep egtheid en...

Mooilykgeheime vir jou troudag

Mooilykgeheime kom nie altyd verniet nie, so jy moet beslis vandag se artikel lees as jy wil skitter op jou groot dag! Elke bruid wil graag mooi en gesond lyk op haar mooiste dag. Maar ongelukkig is nie een van ons perfek nie en duik daar soms skoonheid- en...

Vars asem op jou troudag met IvoHealth

Vars asem is die laaste ding waaroor jy jouself wil bekommer op jou troudag. Daar is dus ʼn paar goedjies wat jy kan doen om ʼn vars asem te verseker, meen Minette Badenhorst. Jou troudag is een van die belangrikse gebeurtenisse in jou lewe, en daar is so baie dinge wat...