Troue met harte en rose

Andrea en Ernst se troue het oorgeloop van liefde. Harte en rose was te sien in elke detail en het beslis atmosfeer van intimiteit geskep. Koraal en vlootblou het ʼn perfekte kleurpaartjie gemaak en die rustieke venue, met sy sement- en ysterafwerking, het ʼn aardse...

Stylvolle troue in die bosveld

Benet is ’n stadsjapie wat van die begin af geweet het sy gaan ’n “bosserige” troue hê, omdat Edwin so lief is vir die natuur. Maar hulle troue was beslis Bosveld met styl. Toe die twee vir die eerste keer ontmoet het, was sy nog effe te jonk vir Edwin. Sy was maar...

ʼn Herfstroue met sonneblomme

Tanya se gunstelingblomme, is sonneblomme en het hierdie die blomme nie uitgetsaan op haar en Pierrie se pragtige herfstroue nie! Hulle wou ’n lekker gesellige plaastroue skep, wat hulle saam met hulle gaste kon geniet. Geel en blou was ʼn treffer-kleurkombinasie op...

Troue met windpompe en pastelkleure

Windpompe was die dekor-item waarom alles gedraai het op Francois en Mari se troue. Dit simboliseer vir hulle God se genade. Pastelkleure en hout het alles mooi afgerond. Hulle troudag was ʼn regte skop-jou-skoene-uit-en-loop-op-die-gras dag saam met familie. Mari het...

’n Boeresjiek troue op Allesverloren

Marnel en Ruhan wou ʼn gevoel van liefde en dankbaarheid tydens hulle troue skep. Boeresjiek en ʼn groen kleurskema, het hulle droomdag perfek gepas. Hulle liefdesverhaal is een van deursettingsvermoë. Daar was heelwat uitdagings voor hulle heeltemal reg was om die...