by Troukoors | Jul 15, 2016 | Verhoudings
Koue voete is ’n normale verskynsel wat amper elke bruid ervaar. In die meeste gevalle is dit maar net ’n kombinasie van troustres – maar in die ander gevalle dalk ’n teken. Hier is ’n paar algemene dinge wat bruide laat stres en hoe jy koue voete kan benader....
by Troukoors | Jun 27, 2016 | Verhoudings
Moenie dat die romanse na die troue soos mis voor die son verdwyn omdat julle mekaar mos nou ‘gevang’ het nie. Die huwelik is harde werk, wat elke dag aandag vereis. Dit is moeilik vir pasgetroudes om te dink dat die romanse nie altyd so natuurlik en spontaan gaan...
by Troukoors | Jun 17, 2016 | Verhoudings
Huweliksberading is die laaste ding waaraan verloofde paartjies dink wanneer hulle troue beplan, aangesien die liefdesvure nog hoog brand. Maar is dit nie miskien ’n slim plan om voorsiening te maak vir die toekoms nie? Die huwelik is nie maanskyn en rose nie…...
by Troukoors | May 5, 2016 | Ander, Verhoudings
Die huwelik is nie altyd maanskyn en rose nie. Uitvlucht se Clyde Berning gesels oor die grootste uitdagings en hoe julle dit moet hanteer. Clyde Berning is eersdaags te sien in die splinternuwe Afrikaanse fliek Uitvlucht wat deur Regardt van den Bergh en Clara...
by Troukoors | Apr 18, 2016 | Verhoudings
’n Nuwe verhouding het altyd ’n paar struikelblokke om te oorkom voordat dit groei toe iets dieper… en moontlik trouliefde. Uitvlucht se Clara Joubert gee raad oor hoe om hierdie probleme te oorkom. Verliefwees is een ding, maar ’n nuwe verhouding is dikwels vol...
by Troukoors | Jan 12, 2016 | Verhoudings
Die liefde is een van die wonderlikste geskenke wat die lewe jou kan gee, maar dit is beslis nie altyd maanskyn en rose nie. Ons het by ’n bekende skrywer gaan uitvind watter waarhede agter hierdie lewensveranderende gevoel skuil. Nicholas Sparks is een van die...