Blog Banner
Mode en Skoonheid
Mode en Skoonheid

Oorbelle vir jou troue

Jou oorbelle moet jou rok komplementeer op jou troudag en nie daarmee kompeteer nie. Gina van Staden verklap wat jy in gedagte moet hou wanneer jy jou oorbelle kies. Jou oorbelle rond die prentjie af op jou mooiste dag, daarom moet jy slim kies. Hou die volgende...

Mode en Skoonheid

6 Vrae vir wanneer jy trourok soek

Hier is ses belangrike vrae wat jy vir jou ontwerper of rokwinkeleienaar moet vra wanneer jy jou trourok koop. Dit sal jou baie konsternasie spaar as jy proaktief is. Wanneer jy besig is met troubeplanning en trourok soek, kan jy soms so oorweldig wees dat jy...

Mode en Skoonheid

Kleur speel ’n belangrike rol op jou troudag

Die kleurkombinasies wat jy kies kan jou troudag maak of breek as jy nie versigtig is nie. Liza de Jager van Bella Vestito vertel jou hoekom kleur so ’n groot rol speel. —————————————————————————————————————————————————————– SPESIALE AANBOD – kliek hier om Die...

Mode en Skoonheid

Trouroktendense vir 2016

Dis ’n nuwe jaar, met nuwe tendense en ook nuwe trourokontwerpe. Ons het by Enzoani gaan hoor watter tendense en tipe ontwerpe ons in 2016 kan verwag. Jou trourok is een van die belangrikste elemente van jou spesiale dag... daarom moet dit in die kol wees wat die...

Ontmoet Troukoors se redakteur! Volg Yolandé op Instagram by @yolandeedelinski, waar sy elke week meer as 10 000 lesers inspireer met oulike idees en mooi kiekies van regoor die wêreld!

volg ons

nuutste stories

kategorieë

Volg ons op Instagram
Volg ons op Instagram

Proudly designed by Bunnypants Graphic & Web Design Studio | 2021