Blog Banner
Regte Troues
Regte Troues

Intieme troue in die natuur

’n Intieme troue in die buitelug was Edwin en Lee-Ann Grobbelaar se droom vir hul groot dag. Hulle naaste familie en vriende was teenwoordig en het hulle mooiste dag ekstra spesiaal gemaak. Minder is oor die algemeen meer. Daarom hou mense deesdae kleiner toues,...

Regte Troues

Romantiese troue met baie blomme

Hierdie romantiese troue is met een van die natuur se mooiste versierings verfraai. Dit het die perfekte atmosfeer geskep vir hierdie twee vriende wat liefdes geword het. Elanie en Warren Bell het in 2010 by die werk ontmoet, waar hul sterk vriendskap ’n jaar later...

Regte Troues

Buitelugtroue in roosgoud en wit

Hierdie buitelugtroue fotosessie is spesiaal gestileer om vir jou te wys hoe sag en elegant ’n troue in die natuur kan wees as jy die regte kombinasies kies. Lees verder om die pragtige eindresultaat te sien... Vir die elegante bruid is ’n dromerige, onvergeetlike...

Regte Troues

Regte troue in vlootblou en sonneblomme

Hierdie regte troue, getooi in vlootblou en geel, het Lelani en Wayne se styl perfek weerspieël. Dit was ’n baie spesiale dag saam met baie spesiale mense. Lelani en Wayne Potter se trouseremonie is in die buitelug gehou en elemente soos naakte gloeilampe en...

Regte Troues

Troue in elegante kleure

’n Troue - elegant getooi in swart, wit, pastel en silwer - was die uiteinde van Joe en Liezél van der Walt se veertien maande-lange verlowing. Liezél vertel ons meer van hoe hul liefde begin het, asook hoe hulle hul mooiste dag beplan het. Joe se...

Ontmoet Troukoors se redakteur! Volg Yolandé op Instagram by @yolandeedelinski, waar sy elke week meer as 10 000 lesers inspireer met oulike idees en mooi kiekies van regoor die wêreld!

volg ons

nuutste stories

kategorieë

Volg ons op Instagram
Volg ons op Instagram

Proudly designed by Bunnypants Graphic & Web Design Studio | 2021