Blog Banner
Regte Troues
Regte Troues

Stylvolle troue in warm kleure

’n Stylvolle troue, in warm kleurskakerings, was wat Johan en Carmen graag op hulle mooiste dag wou hê. Lees verder om meer te hoor oor hulle beplanning en liefdesverhaal. ’n Stylvolle troue is die laaste ding waaraan Johan en Carmen gedink het, toe hulle mekaar...

Regte Troues

Liefde uit ’n nuwe begin

Liefde kan jou soms onverwags bekruip, selfs wanneer jy dink dat jy alleen ’n nuwe begin gaan aanpak. Matthew en Eloise Wright deel hulle storie. Oos-Londen was nou nie juis Eloise se droombestemming om haar mediese internskapjare te doen nie, maar sy moes haar...

Regte Troues

Troue in pastelkleure

’n Troue in die mooiste pastelskakerings was waarmee Alremé en Drikus hulle gaste bederf het op hulle troue. Hulle deel hulle liefdesverhaal en troubeplanning met ons. Alremé was miskien nie van die eerste oomblik af verlief en verlore toe sy vir Drikus ontmoet het...

Regte Troues

Troue in elegante skakerings van blou en goud

’n Troue met ’n elegante atmosfeer was presies waarmee Francois en San-Mari hulle liefde wou vier. Lees verder oor hulle mooiste dag en om die res van hul foto’s te sien. ’n Troue was moontlik die laaste ding waaraan Francois en San-Mari gedink het toe hulle deur...

Regte Troues

Troue by Oakfield Farm

’n Troue was die uiteinde van liefde wat by die perdestalle begin blom het. Andrew en Ashley deel hulle sprokiesverhaal en troufoto’s met ons. Bestel Die Trouboek + Troukoors Tydskrif teen die spesiale prys hieronder: Daar is slegs 50 eksemplare van Troukoors se...

Regte Troues

Liefde wat nie gekeer kon word nie

Liefde is nie altyd maklik nie, maar op die ou einde werk dinge tog uit soos wat dit moet. Pieter en Marlize deel hulle storie en foto’s met ons. Pieter en Marlize het al op skool ontmoet, maar eers jare daarna regtig in mekaar begin belangstel. Alhoewel daar baie...

Regte Troues

Troue vir ou skoolliefdes

’n Troue was die uiteinde van ou skoolliefdes wat na jare weer bymekaar uitgekom het... maar dit het wel alles begin met ’n matriekafskeid-afspraak! Jenna-Lee het jare terug vir Paul saamgevra na haar matriekafskeid en hy het saamgegaan. Maar daarna het hulle...

Regte Troues

Troue in skakerings van blou en groen

’n Troue met ’n rustige atmosfeer en rustieke styl was presies wat Joshua en Nicole wou hê om hulle liefde vir mekaar te vier. Lees verder om meer uit te vind oor die beplanning van hulle mooiste dag. Toe Joshua en Nicole een aand by jeugaand ontmoet het, was die...

Ontmoet Troukoors se redakteur! Volg Yolandé op Instagram by @yolandeedelinski, waar sy elke week meer as 10 000 lesers inspireer met oulike idees en mooi kiekies van regoor die wêreld!

volg ons

nuutste stories

kategorieë

Volg ons op Instagram
Volg ons op Instagram

Proudly designed by Bunnypants Graphic & Web Design Studio | 2021