Tuisgemaakte lekkernye, is altyd ’n treffer. Dis die ideale manier om jou pa, skoonpa of nuwe man op Vadersdag te bederf en sal ook pragtig lyk op jou troue se lekkergoedtafel en buffet. Trouvrou deel hierdie twee heerlike resepte met ons.
Lees verder