Kersgeskenkkaartjies vir jou nuwe familie

Kersgeskenkkaartjies is die perfekte manier om jou mooi toegedraaide Kersgeskenke af te rond. Gee hierdie Kersfees unieke kaartjies vir jou skoonfamilie, wat selfs jou skoonma se hart sal laat smelt. Laai hierdie ontwerpe, deur Heidi Heart Creative Studio gratis af....

Troue in die buitelug in pastelkleure

’n Troue in die buitelug was James en Helen se voorland. Minette Badenhorst vertel meer oor hierdie paartjie se spesiale dag. Hulle het ontmoet by wedersydse vriende se bruidspartytjie-braai. Hy was ʼn strooijonker en sy ʼn bruidsmeisie. Hulle het nie noodwendig...

Kalender vir 2018 om af te laai

’n Kalender is ’n noodsaaklike item vir enige bruid wat troue beplan. Laai een van hierdie pragtige kalenders gratis af. Troubeplanning gaan hand-aan-hand met baie reëlings en datums. Daarom is dit noodsaaklik om altyd ’n kalender byderhand te hê. Artica Designs het...

Liefde sonder moeite

Liefde het moeiteloos gekom vir hierdie paartjie… en hulle troudag het voorgebou op hierdie pragtige, maar gemaklike trant. An-Sophie Lourens deel hulle verhaal. Johan en Chantelle du Toit se liefde was van dag een af moeiteloos. Van ’n gemaklike eerste...