Troue met ’n lente-gevoel

Jou troue kan vrolik en lig wees, net soos die lente. Hierdie gestileerde fotosessie by Duck Point wys jou hoe. Duck Point Wedding and Function Venue is die perfekte plek om in die lente troue te hou. Dis elegant, stylvol en spog met die mooiste uitsig oor die rivier....

Haarverwydering met Shear Perfection

Haarverwydering is noodsaaklik voor jou groot dag en vir die wittebrood wat daarna volg. Minette Badenhorst gesels vandag met Shear Perfection oor die opsies wat beskikbaar is. Ongewenste hare is nie altyd ʼn onderwerp waaroor dames wil gesels nie, maar is tog iets...

Liefde oor ’n langafstand

Liefde oor ’n afstand was al opsie vir FC en Lucille toe hulle mekaar net ontmoet het. Na ʼn paar maande van die langafstandverhouding het FC sy lewe in Johannesburg opgepak en sy tassie in die Kaap by Lucille gaan uitpak. Hierdie paartjie se liefde het aanhou blom en...

Troukoek 101 – Die nuutste tendense

Troukoek het oor die jare baie verander en al elke vorm en smaak denkbaar aangeneem. Tanja Kitching van Castello Di Monte verklap wat die nuutste tendense onder bruide is. Troukoek bly nou maar een maal ’n gewilde item by troues. Dit is net die vorm, smaak, styl en...

Trourokke 101 – Kies die regte verskaffer

Trourokke is die belangrikste element van enige troue, vir die meeste bruide. Vandag gesels Minette Badenhorst met Corné Curtis van Calegra Bridal House in Kaapstad. Trourokke is ’n noodsaaklike element van alle troues, maar hoe kies jy die regte diensverskaffer...