by Troukoors | Mar 2, 2020 | Regte Troues
Die dag toe Norman en Mariska gebore is, was hulle paaie reeds bestem om een dag met mekaar s’n te kruis. Alhoewel die lewe eers ’n paar draaie met elkeen moes loop, het hulle liefde wel alles oorwin. Bestemde liefde omskryf Norman en Mariska Moolman se huwelik so...
by Troukoors | Mar 2, 2020 | Ongekategoriseerd
Wen meer as R60 000 se pryse, staan die kans om op TV te wees én ruk jou lyf reg wanneer jy deel word van ons 12 weke-troufiksheidsuitdaging, wat ontwerp is vir almal wat hierdie jaar ’n troue moet bywoon! Is jy ’n bruid, strooimeisie, bruid se ma of net ’n vriendin...
by Troukoors | Dec 24, 2019 | Beplanning, Regte Troues
Baie bruide droom van ’n Kersfeestroue en dit was ook die inspirasie agter hierdie gestileerde fotosessie by Duck Point Venue. Duck Point Venue se geliefde troukoördineerder, Jean Prieur du Plessis, wou graag die jaar op ’n hoë en mooi noot afsluit en het daarom...
by Troukoors | Dec 18, 2019 | Verhoudings
Huweliksvoornemens kom dalk laaste in jou gedagtes op as jy eers begin dink aan wat jy in die Nuwejaar wil bereik. An-Sophie Jonker motiveer jou om in 2020 aan jou huwelik te werk. Dit is altyd goed om gesonder te wil leef, maar huweliksvoornemens vir die Nuwejaar...
by Troukoors | Dec 18, 2019 | Verhoudings
Om ʼn kersete te hou is gewoonlik baie pret, maar jou eerste een saam met die skoonfamilie kan dalk effens stresvol wees. An-Sophie Jonker het raad. As jy die gelukkige wenner is om jou skoonfamilie vir kersete te onthaal, is hierdie artikel net vir jou. Ons deel vyf...