by Troukoors | Aug 22, 2017 | Regte Troues
Liefde bekruip jou soms wanneer jy dit die minste verwag en Suritha en Frikkie het beslis nie gedink dat hulle sou trou toe hulle ontmoet het nie. An-Sophie Lourens vertel hulle storie in vandag se artikel. Die beste oomblikke, veral wanneer dit by liefde kom, is baie...
by Troukoors | Aug 21, 2017 | Beplanning, Verhoudings
Ouer gaste is algemeen by troues, veral as oupas en oumas deel in hulle kleinkinders se groot dag. Mercia Eksteen verklap hoe jy spesiale voorsiening kan maak vir hierdie kosbare mense by jou troue. Daar is so baie maniere waarop jy die ouer gaste by ’n troue kan laat...
by Troukoors | Aug 18, 2017 | Ongekategoriseerd, Resepte
Bykos is ’n noodsaaklike deel van jou groot dag. Dit vul nie net die vleisgedeelte van jou buffet of aansitete aan nie, maar is ook iets wat kreatief moet wees. Trouvrou deel hierdie twee heerlike resepte met ons om jou bykosse meer interessant te maak. Jou troue is...
by Troukoors | Aug 17, 2017 | Ongekategoriseerd
Inspirasie is net wat jy nodig het om die perfekte Lentetroue te beplan. Pastelkleure en speelsheid kraai koning in vandag se gestileerde fotosessie. Dit is nie noodwendig goed om tendense slaafs na te volg nie, omdat jy tog eg moet bly aan wie jy is en waarvan jy hou...
by Troukoors | Aug 16, 2017 | Mode en Skoonheid
Materiaal speel ’n belangrike rol wanneer dit kom by die keuse van ’n trourok. Dit sal bepaal watter snit jy kan gebruik en hoe gemaklik die rok aan jou lyf gaan voel. Juanri van Juanri Image Consultant & Fashion Design gee raad. Daar is deesdae so baie materiaal...