by Troukoors | Aug 15, 2017 | Regte Troues
’n Stylvolle troue, in warm kleurskakerings, was wat Johan en Carmen graag op hulle mooiste dag wou hê. Lees verder om meer te hoor oor hulle beplanning en liefdesverhaal. ’n Stylvolle troue is die laaste ding waaraan Johan en Carmen gedink het, toe hulle mekaar...
by Troukoors | Aug 14, 2017 | Ongekategoriseerd
Jou trou-album vertel die mooiste stories. Dit is die narratief van jou mooiste dag wat al die mooi en emosie daarvan vasvang. Hier is tien oomblikke wat jy beslis moet vasvang. Jy verdien ’n duisende pragfoto’s van jou troue, maar dikwels is ’n handvol asemrowende...
by Troukoors | Aug 11, 2017 | Beplanning, Verhoudings
Kinders kan soms ’n kopseer wees wanneer dit by troues kom, omdat baie paartjies verkies om slegs volwassenes op die gastelys te hê en dit ouers ontstel. An-Sophie Lourens gee raad vir wanneer julle een van daardie paartjies is. Alles vir jou grootdag is haarfyn...
by Troukoors | Aug 10, 2017 | Ongekategoriseerd
Inspirasie is soms al wat jy nodig het om lewe te gee aan die perfekte prentjie wat in jou kop en hart leef. Hier is idees as vlootblou en rooi op die kaarte is vir julle troue. Vlootblou en rooi is deesdae nogal ’n gewilde kleure vir troues. Dit was ook die...
by Troukoors | Aug 8, 2017 | Regte Troues
Liefde kan jou soms onverwags bekruip, selfs wanneer jy dink dat jy alleen ’n nuwe begin gaan aanpak. Matthew en Eloise Wright deel hulle storie. Oos-Londen was nou nie juis Eloise se droombestemming om haar mediese internskapjare te doen nie, maar sy moes haar tasse...